
Marnella se (Eerste) Opsitkers – ’n Aand van Egte Verbinding!
Los die selfoon en kom ervaar iets besonders.
Marnella se Opsitkers is nie ’n tipiese enkelnag nie – dis ’n gesellige, stylvolle aand vir egte gesprekke, lekker lag en ’n tikkie nostalgie.
🕯️ Datum: 26 Julie 2025
🕰️ Tyd: 17h30 – 20h30
💶 Koste: €45.00 p.p.
👥 Ouderdom: 30+
Geen dating-apps. Geen swipes. Net regte mense, goeie wyn, heerlike happies – en dalk iets meer.
Laat die kerslig jou lei na nuwe konneksies.
Beperkte plekke beskikbaar – wees deel van Marnella se heel eerste Opsitkers-aand.
Introducing: Marnella se (Eerste) Opsitkers – A Night of Real Connection
Step away from the screen and into something truly special.
Marnella se Opsitkers is not your average singles event — it’s a warm, intimate evening designed for genuine connection, good conversation, and a bit of old-fashioned charm.
🕯️ When: 26 July 2025
🕰️ Time: 17h30 – 20h30
💶 Cost: €45.00 p.p.
👥 Age Group: 30+
No dating apps. No swiping. Just real people, good wine, delicious bites, and the possibility of something meaningful.
Let the candlelight guide you to new connections.
Spaces are limited — come be part of Marnella’s very first Opsitkers evening.