Geniet heerlike, varsgebakte roosterkoeke met ons bekende biltongbotter, romerige roomkaas, neute, olywe, soet druiwe, sappige kersietamaties én natuurlik KuierKos se topgehalte biltong en droëwors.
Die perfekte plankie om saam jou vriende te deel terwyl julle die konsert geniet!
*** Kies "Pickup" by die betaalpunt / checkout en haal jou Kuierplankie by die Nickelback-konsert af ***