Trots Afrikaans is terug in Nederland — en dié keer nóg groter!
Ná die ongelooflike sukses van die 2024-uitgawe keer hierdie gewilde Afrikaanse konsertervaring op 30 Oktober 2026 terug na De Basiliek in Veenendaal vir ’n onvergeetlike aand vol musiek, dans en eg Suid-Afrikaanse gees.
Hier’s die belangrike detail:
Hier is die belangrike besonderhede:
Datum: Vrydag, 30 Oktober 2026
Venue: De Basiliek Veenendaal
Adres: Wiltonstraat 56, 3905 KW Veenendaal, Nederland
Tye:
Opstelling vanaf 16:00 – kom asseblief betyds sodat alles gereed is voordat die deure oopmaak.
Deure maak oop om 18:00.
Stalletjiekoste: €165
Laaste dag om te bespreek: 15 Oktober 2026
Net ’n kopskuif: elke uitsteller hanteer hul eie betalings — daar is ongelukkig geen gedeelde kaartmasjien nie.