
🎨 Kleur & Kuier by KuierKos!
Kom kuier lekker saam met my en die fantastiese kleurstylis Ilze Roos van @mooierjijmetilze ✨
Ilze gaan ons inspireer en leer oor hoe kleur regtig werk – hoe dit jou kan laat straal, jou styl versterk en jou selfvertroue ‘n hupstoot gee. Dis nie net oor watter kleur jou pas nie, maar hoekom dit werk en hoe om dit sinvol in jou lewe te gebruik!
Jy kan uitsien na:
💬 Pret geselskap
🌸 Kleur-inspirasie
🍰 Heerlike Eetgoed & Drinkgoed
👗 Stylvolle idees
📅 Sondag 22 Junie
🕙 10:00 – 13:00
📍 By KuierKos in Bloemendaal
🎟️ Slegs 20 kaartjies beskikbaar🙌
Moet dit nie misloop nie❤️