Kuier met Andreas - Kleiduifskiet

Kuier met Andreas - Kleiduifskiet

Regular price
€80,00
Sale price
€80,00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Tax included.

 Kleiduifskiet is vet pret! 

Sluit by my en ons mede-Suid-Afrikaner manne aan vir 'n lekker Saterdag van Kleiduifskiet!
Skiet onder begeleiding van gesertifiseerde instrukteurs met 'n haelgeweer. Na 'n paar skote sal jy vasgevang wees in die opwinding en uitdaging van hierdie sport.

Tyd: 11h00 - 15h00

Datum: Saturday, 15 June 2024

Plek: Dorhout Mees, Strandgaperweg 30, 8256 PZ Biddinghuizen

Koste per persoon: EUR 80.00 vir 50 skote en die eerste bier is op my.

Let asseblief op:

  • Kontantkroeg beskikbaar vir enige koffies, alkoholiese en ander drankies.
  • Alleen manne!
  • Geen kinders onder 14 jaar oud nie.
  • Geen troeteldiere toegelaat nie.

 BELANGRIK: Laaste dag vir bespreking is 29 Mei 2024 - Onderhewig aan beskikbaarheid.

Customer Reviews

Be the first to write a review
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)