AMPER FRANS: ’n Lewe van Fanfare en Faux Pas (Paperback)

AMPER FRANS: ’n Lewe van Fanfare en Faux Pas (Paperback)

Regular price
€20,00
Sale price
€20,00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Tax included.

Toe hy jare gelede vir die eerste keer in Parys aankom, sou die kunstenaar Louis Jansen Van Vuuren nooit kon dink dat hy eendag 'n chateau in die Franse platteland sou besit nie.

In Amper Frans vertel hy hoe hy die plaaslike tradisies en kultuur die afgelope 21 jaar ontdek her - daar is stories oor statige hertoginne en neusoptrekkerige kelners, die berugte Franse burokrasie en dan ook sy talle faux pas in die Franse taal.

Om die vervalle Chateau de la Creuzette saam met sy lewensmaat, Hardy Olivier, in 'n boetiekhotel te omskep het groot geduld en uithouvermoe geverg. Talle lesse is op die harder manier geleer, soos dat vier verwarmers nie genoeg om 'n hele chateau to verhit nie...

Louis verklap ook iets van hul gaste se kaskenades en van hul eie reise soos hulle die land platry agter vlooimarkte en avontuur aan. Die boek is 'n moet vir alle Frankofiele.

Customer Reviews

Be the first to write a review
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)